Dave Chappelle

Dave Chappelle
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam David Khari Webber Chappelle
Geboorte 24 Augustus 1973 (1973-08-24)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Skrywer, akteur, en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Dave Chappelle (gebore 24 Augustus 1973) is 'n Amerikaanse skrywer, akteur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Robin Hood: Men in Tights (1993), Half Baked (1998), en Undercover Brother (2002), en in die televisiereeks Chappelle's Show (2003).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy